Wednesday, 20 October, 2021

|

Twee Rob-skuts blink uit by SA’s

Twee van Hoërskool Rob Ferreira se topskuts het Mpumalanga se naam hoog gehou by die onlangse Suid-Afrikaanse Ope.

Khensani Mkabela (17) het twee bronsmedaljes in die spankompetisie losgeskiet en het vyftiende geëindig in die onder-21 groep.

Lillie-Rose Blignault het in die agtiende plek geëindig in die onder-14 groep. Sy is in graad 8.

Leave a Reply