Robbies verwelkom nuwe onderwysers Rob Ferreira Hoërskool in Witrivier het aan die begin van die jaar vyf nuwe personneellede by die skool verwelkom. Van links na regs: Erhard Ströh (Toerisme), Marné Massyn (Afrikaans), Elmien du Plessis (Rekenaartoepassingstegnologie), Carli Breed (Afrikaans) en Nikita Bam (Besigheidstudies). Rob Ferreira Hoërskool Witrivier