Saturday, 1 April, 2023

|

Nellie-matrieks maak skool trots

Nelspruit Hoërskool se matriekklas van 2022 het met toewyding en veerkragtigheid bo verwagting by die eise wat die Covid-19 pandemie en beurtkrag gestel het aangepas.

Die groep van 282 kandidate het ‘n slaagpersentasie van 99,6% behaal, met 93,9% (265) wat universiteitstoelating verwerf het en 6,1% wat kwalifiseer vir diplomastudies.

Hooffoto: Nicolas Smook 

“Graag spreek ek my dank uit teenoor laerskool-en hoërskoolonderwysers wat positiewe insette in elke leerder se leeromgewing gelewer het.

“Dankie ook aan die Departement van Onderwys wat deurgaans planne gemaak het, en werkbare stelsels en ondersteuning aan die skool en die leerders gebied het,” sê mnr. Johan Hattingh, hoof van Nelspruit Hoërskool.

Nellie-matrieks het saam 415 onderskeidings behaal en 546 B-simbole. Net drie vakke het nie ’n 100%-slaagsyfer nie.

Onderskeidings per kandidaat:

Nege onderskeidings

Nicolas Smook 

Ag onderskeidings

Sewe onderskeidings

Ses onderskeidings

Vyf onderskeidings

Vier onderskeidings:

Leave a Reply