Wednesday, 20 October, 2021

|

Lanies en Riverview meet hokkiekragte

Laerskool Malelane se onder-13 seuns- en dogtershokkiespanne het vandag teen Riverview Prep kragte gemeet.

Die atmosfeer op Laerskool Malelane se hokkieveld was redelik gespanne toe die vier spanne teen mekaar uitgedraf het vir die vriendskaplike wedstryde.

Goeie sportmanskap het geheers op die veld en die spelers het goed gevaar in spanverband en hulle beste gegee.

Uitslae:
Seuns o/13: LS Malelane 1, Riverview Prep 1
Dogters o/13: LS Malelane 0, Riverview Prep 4
Laerskool Malelane Dogters o/13
Voor: Siyancoba Mdluli, Tamaria Nkosie, Mbali Khumalo en Sesana Fakude
Agter: Surahia van Wyk, Christi Herholdt, Kayla Smith, Angela Mashaba, Siyanda Nkosi, Kwanele Nkosi, Lüshke Neethling, Owami Mashego, Owethu Thobela, Chantel Mabunda, Snow Mathebula en Nina Bester.
Laerskool Malelane Seuns o/13
Voor: Unathi Nyalungu, Goodenough Silinda, Prince Potted, Prince Ndlala, Laubscher Boshoff, Uhone Munaka en Shaun Khoza
Agter: Angelique Rossouw,  Eduan Forssman, Yabo Maseko, Sethu Mahlalela, Siphelele Nkuna, Dumie Mashaba, Blessing Thobela,  Thabo Skosana en Prince Nkuna.

One comment on “Lanies en Riverview meet hokkiekragte

  • Author's gravatar
    Mariette Forssman 8th Sep 2021 , 6:24 pm

    I was the umpire. And it was a really good game. So nice to have the kids doing sport again

    Reply

Leave a Reply