Saturday, 30 September, 2023

|
Hoërskool Bergvlam het onlangs die nuwe Vlammie-raad vir 2024 aangekondig.

Hoërskool Bergvlam kondig nuwe leiers aan

Hoërskool Bergvlam het onlangs die nuwe Vlammie-raad vir 2024 aangekondig.

Die voorsitters is Milde Cronjé en Cian Maritz, en Nina van Heerden en Ailton Novele is die onder-voorsitters.

Leave a Reply