Oud-Nellie stel haar eerste solo-album bekend

Oud-Nellie stel haar eerste solo-album bekend

Die agtienjarige Zimri se sangreis het begin met gereelde deelnames aan Nelspruit Eisteddfod. Haar pa was haar afrigter. “’n Prestasie wat nou nog vir my uitstaan is toe ek in 2011 die Standard Bank-toekenning as algehele junior wenner ontvang het,” sê Zimri. Zimri...