Doen nou aansoek vir Innibos 2024 se kuierverhoë

Doen nou aansoek vir Innibos 2024 se kuierverhoë

Dié gewilde fees word aanstaande jaar van 27 tot 29 Junie gehou op die feesterrein by Hoërskool Bergvlam, Mbombela. Daar is drie kuierverhoë waar kunstenaars deur die dag optree, en met nagenoeg 100 000 feesgangers wat die feesterrein jaarliks besoek, is dit ’n...